Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Nieu-Bethesda

Ganora Guest Farm & Excursions

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Antoinette V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Sien julle gou weer! Kyk, dit was ons 4de keer by Ganora en daar is 'n rede hoekom ons elke jaar teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Dankie! Lekker om julle gereeld te sien. Veral hoe kindertjies meer en groter word!

Andre A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

'n Juweel van 'n plek met baie herinneringe. Die bespreking was op die ingewing van die oomblik, maar wat 'n onverwagte maar aangename verrassing het nie op ons gewag nie! Die plaasopset is pragtig en uniek, en mens kon die geskiedenis merkbaar aanvoel. Die ontvangs was hartlik! Die praatjie oor die geologie en fosiel-afsettings was fascinerend en van onskatbare waarde. Dankie daarvoor. Die tafeluitsetting tydens aandete wat keurig voorberei was, was besonders en het al die gaste gemaklik laat voel, en groot vriendskappe was gemaak. Dit was baie spesiaal! Een dag is te kort om naastenby alles te ervaar. Daarom sal ons terugkom en sover moontlik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Had a wonderful time. Had a wonderful stay on the farm and will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aart V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en lekker ervaring. Ons het baie lekker gebly. Kamer is keurig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

We arrived, check-in was friendly and efficient. As always, it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Thank you Emma for visiting us again!

Tanya T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic - we loved it. We had the best time - we felt warmly welcomed, our room was perfect - thank you for the upgrade. The family accommodated us and we drove with them into town and back. The food was delicious - so congratulations to your chef. We will definitely be back, and if not, will highly recommend the farm as a calming experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Lovely and comfortable. Great stay. Very informative fossil talk and delicious farm food. Only criticism would be that a dirty cup was left in our room from the previous visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Hi Thank you for visiting Ganora! I am sorry about the cup! You should have just told us and we could have replaced it. I will now bring it to the staff's attention so we do not have such an issue again as we have never had it before. Kind regards Hester

Gregg M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent. Hospitable, friendly and very informative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Thank you for visiting Ganora! Good to hear you enjoyed your stay and found the tours very informative. Enjoy the rest of your holiday!

Ian S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Stunning spot to relax and unwind. Our stay was great - the communal meals with other guests were enjoyable - the food was delicious and the conversation varied and easy. We'll definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ganora Guest Farm & Excursions
Thank you Ian for visiting Ganora. Always good to read people enjoyed themselves! Enjoy the rest of the holidays!

Belinda L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Ideale plek vir rus en vrede. Netjiese verblyf met 'n interessante uitleg. Eienaars was gasvry en Thabo het ons vriendelik ontvang. Dis 'n redelike grondpad na Ganora, so 'n voertuig met goeie grondhoogte is verkieslik, maar as jy rus en vrede wil hê, is dit die plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 92

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ganora Farm, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1ZDFiNWYyLWVlMzItNDJhYy1iYzBhLTdlMzcyOTdiZGYwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 Ganora Farm Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.854729824151 24.59270156945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang