Garden Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cardiff Hill-laan 1, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hierdie stylvolle selfsorg-tuinwoonstel bied rustige verblyf in 'n groot tuin met groot bome.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke kamers het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gemaklike sitplek.
Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n swembad, 'n gedeelde tuin en veilige parkeerplek in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Charl Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Cardiff Hill-laan 1, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
- Gaste dink Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cardiff Hill-laan 1, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng