Garden Cottage in Edenvale
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 High Road, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Tuinkothuis in Edenvale is geleë in Edenvale, 'n klein dorpie in die Oos-Rand, Gauteng. Die kothuis spog met 'n privaat ingang en bied 'n intieme ontsnapping vir solo-ontdekkingsreisigers of sakereisigers.
Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefruimte beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaat-gasstoof en 'n lugbraaier.
Die eiendom word nie deur beurtkrag beïnvloed nie. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die eiendom is gerieflik geleë naby Eastgate- en Greenstone-winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hilde Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 26 High Road, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 High Road, Eastleigh, Edenvale, 1609, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang