Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Garden Court B&B

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Garden Court B&B
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Siyamthanda N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siyamthanda N
Gesin met klein kinders

Lovely stay!

Thank you for your warm welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evans C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evans C
Saam met vriende

Baie goed en aan te beveel.

Baie goed en netjies. Hoogs tevrede met die verblyf. 'n Klein probleem was dadelik opgelos t.o.v. die besprokte verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L
Gesin met klein kinders

Baie lekker plekkie.

Ons was 3 gesinne wat gebruik gemaak het van die fasiliteit en dit was regtig baie aangenaam. Ek was net verward dat die kostes van die kamers almal dieselfde was, maar dat die eenheid waar ek gebly het heeltemal anders was as die ander en die koste was dieselfde. Daar was nie eens 'n gemaklike stoel in ons eenheid nie. Maar ongeag het ons lekker gebly en sal weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine G
Saam met vriende

That was lit.

We enjoyed our stay and we had fun. The staff was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanie P
Gesin met tieners

Sal definitief aanbeveel.

Ons het hier oornag oppad na Port Alfred. Ons kon heerlik braai en ons familie-eenheid was netjies, gerieflik en die beddens skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich R
Besigheidsreis

Lovely stay.

Pleasant stay, highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Convenient, clean, and comfortable.

It was a beautiful venue. Comfortable and clean. However, there were no tea, coffee, or milk sachets in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place to stay in, everything you may need is in close proximity.

The place is clean and quiet. The room also has a study desk for work in case you have unfinished work to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danie V
Saam met vriende

Die swakste plek wat ek nog bespreek het.

Ons was 2 paartjies waarvan 1 op die grond en die ander op die 1ste vloer was, ver van mekaar af. Daar was ander kamers beskikbaar, maar hulle wou ons nie nader aan mekaar skuif nie. Die ontvangsdame wat net Engels praat het ons moeilik verstaan en moes elke keer as ons iets vra eers die eienaar bel. Die kamers was nie behoorlik skoongemaak nie en die matte oud en vuil. Ons kamer het net 1 groot en 1 klein handdoek gehad. Die oggend voor ons vertrek het die een kamer nie warmwater in die stort gehad nie. Ons moes 'n uur wag vir die eienaar om die gasbottels te kom omruil, nie een van die personeel kon sê hoekom daar nie warmwater was nie en weet ook nie hoe om die gasbottels om te ruil nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Garden Court B&B se terugvoer

Hallo Danie, dankie vir jou resensie.

Ons was die naweek vol bespreek so dit was nie moontlik om julle nader aan mekaar te skuif nie. Veral omdat julle later i die dag aangekom het. As dit 'n voorvereiste was, sou dit vir ons makliker gewees het om u te hulp ​​as u ons vooraf laat weet het.

Ons vra om verskoning dat die gasbottel leeg was. Ons ontvangsdame was nuut en het nie geweet hou om na die vol bottel om te skakel op die Sondag oggend van die bespreking nie.

Ons praat hoofsaaklik Engels en Xhosa by ons B&B. Ons ontvangsdames praat nie Afrikaans nie en ons adverteer nie dat hulle Afrikaans kan praat nie.

Ek sal die handdoekkwessie opvolg aangesien dit nie moes gebeur het nie, maar ons ontvangsdame moes op die perseel gehelp het as sy bewus was van die probleem.

Ons is 'n budget-akkommodasie, maar ons is trots op ons diens en netheid.

Garden Court B&B
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Berry-straat 53, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca9fa2c2a4e63719e63074ac3953d3e3d9fe8e6b97750d15b17362288621cc462b0a3ca46e756c190f0756040056b58e5bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 53 Berry Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.892178928674 26.880847571758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem