Beskrywing
Die aparte, ruim rondawel is op die eienaar se perseel en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en groot kaste. Ander geriewe sluit 'n groot yskas, mikrogolf en 'n TV met Netflix en Showmax in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is slegs 1 parkeerplek agter 'n hek.
Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring.
Die verblyd het sonpanele.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-kothuis is op die eienaars se perseel geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas en 'n mikrogolf. Addisionele geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkeerplek. Daar is ‘n TV met Showmax vir u gerief. Let wel, geen DStv kanale is beskikbaar nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is slegs 1 parkeerplek agter 'n hek.
Gaste moet asb hul eie handdoeke saambring.
Die verblyd het sonpanele.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15th Avenue, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 17:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang