Garden Flat on Southey
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Southey-straat 20, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Garden Flat on Southey is 'n moderne selfsorgwoonstelletjie wat ideaal geleë is in 'n rustige deel van Makhanda (Grahamstad), sowat 2 km van die middedorp af.
Die woonstel is ten volle toegerus en ideaal vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en in die badkamer is daar 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser in. Daar is 'n eetarea met 'n etenstafel en sitplek vir 6 gaste, sowel as 'n verwarmer. In die sitkamer is daar 2 enkelbeddens, 'n rusbank en 'n TV. Die sitkamer maak oop op 'n onderdakpatio met buitemeubels en braaigeriewe. Die woonstel is veilig met parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese heining.
Slaapplek
’n Bespreking by Garden Flat on Southey sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Southey-straat 20, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Garden Flat on Southey het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Makhanda (Grahamstad) Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Southey-straat 20, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom