+12
Selfsorg in Plettenbergbaai

Garden Majesty

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Piesang Valley Road, 21A Castleton, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Garden Majesty is 'n bekoorlike woonstel op die grondverdieping in Castleton in Plettenbergbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstel is ideaal vir familie of vriende wat op soek is na 'n rustige vakansiewegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplanleefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke.

Die woonstel bied toegang tot 'n toegeboude stoep met sitplek en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en 'n gemeenskaplike swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sharel Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 52

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Piesang Valley Road, 21A Castleton, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1 Piesang Valley Road, 21A Castleton, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5cc69390319b213dc6452ff120c3c91773f7be0b35adfb24905af9737621909936ade7f05dfdb9a86831191df03351eedb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 Piesang Valley Road 21A Castleton 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053671873388 23.356857458752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang