Garden on Phantom Main House
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phantom-rylaan 5, Phantom Village, Knysa, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Garden on Phantom Main House is 'n bekoorlike vakansiehuis in Phantom Village, Knysna, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt naby die Knysna-riviermond. Die huis is ideaal vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Dié area lei na 'n stoep met 'n gasbraai, 'n ingeboude braai, sitplek, sonstoele en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Kay Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Phantom-rylaan 5, Phantom Village, Knysa, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Phantom-rylaan 5, Phantom Village, Knysa, 6571, Wes-Kaap