Garden Route Safari Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Garden Route Safari Camp bied B&B-verblyf en word deur die eienaar bestuur. Die lodge is in 'n privaat natuurreservaat sowat 22,5 km vanaf sentrale Mosselbaai. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.

Verblyf word in 6 luukse grasdak-chalets met seilmure gebied. Elke eenheid is verhewe en het 'n sitarea, privaat badkamer met 'n buitestort, 'n kluis, haardroër, komplimentêre japonne en pantoffels, asook 'n privaat dek met 'n prentjiemooi uitsig oor die reservaat.

Ontbyt en ander etes word in die eetarea bedien. Die lodge spog met 'n gaste-sitarea, swembad en kroeg. Gaste kan vroegoggend-wildritte doen, in die bos gaan stap of skemerkelkies met 'n pragtige uitsig geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Garden Route Safari Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za