Garden Suite Montagu
Beskrywing
Die lugtige suite is gemeubileer met 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Dit bied slaapplek vir 1 of 2 gaste, met die enkelbed geskik vir 'n kind of grootouer. Die suite sluit ruim kasruimte, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Skuifdeure maak oop na 'n privaat patio met 'n piekniektafel en 'n braai in die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die eenheid het geen TV of mikrogolfoond nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Muller Street, Badshoogte, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang