+10
Kampeer/karavaan in Prieska

Gariep Country Campsite

24 gaste

0 slaapkamers

0 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Main Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Gariep Country Campsite is geleë in Prieska, 'n dorp aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap.

Die eiendom bied 4 kampeerplekke, elk met plek vir tot 6 kampeerders. Elke staanplek is toegerus met 'n elektrisiteitspunt en lopende water, terwyl braaigeriewe op aanvraag beskikbaar is.

Kampeerders het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n gedeelde swembad. Die kampeerplek is naby die rivier geleë en omring deur pragtige skadubome en 'n rustige tuin. Veilige parkering is beskikbaar agter afstandbeheerde hekke, wat 'n veilige en ontspannende verblyf verseker.


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Cathy & Gavin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 9 Main Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Main Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA666f86ff3c5d7e17686e4555ac623eec108f9fb8a60eb79ee301a3aff4388c8d3acffc4de6ed49b132890f27627a4c53a329?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 9 Main Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.662074175463 22.748099973764
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang