Gariepview

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 792 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Marianne F
1 nag
5.0
Nov 2025

Great! Lovely. Beautiful views. Luxurious space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gemaklik. Gerieflik. Bekostigbaar. Pragtige verblyf! Defnitief waarde vir jou geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie goeie waarde vir geld. Sentraal en puik uitsig as jy op die terras staan. Baie lekker! Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. (Kamer was beskikbaar voor inkloktyd). Kamer puik en goed ingerig, vernaam as jy selfonderhoudend wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolf K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Soos vermeld, 5 ster slaapplek. Al wat lastig was, is die groot staalhek wat ons self moes oopskuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Die ongelooflikste uitsig, waar rus en vrede jou tegemoed kom. Dankie vir 'n lekker oorbly. Heincke is ongelooflik vriendelik en alhoewel hy nie self daar was nie, het hy ons vinnig oor die selfoon gehelp en die hele gemeenskap betrokke gekry. Almal was so vriendelik en hulpvaardig. Selfs die bestaande medegaste was bereid om te help. Die eenheid was skoon en netjies en alles bevat wat jy sou nodig kry. Nie eens te praat van die mooiste uitsig oor die Gariepdam en jou privaatheid word ten alle tye gerespekteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra P
1 nag
5.0
Okt 2025

Comfortable. Very accommodating host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Great value. Beautiful establishment, a real bliss for the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was net vir een nag maar baie spesiaal. Die uitsig is oorweldigend. Dit is so pragtig. Die suite is pragtig skoon en netjies. 'n Voorreg om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustig en lekker. Netjies, skoon en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heincke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 792

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173fd9f79d1f373022915be34db735517cc5290e6d4397acd7437dc80e43ba496e231b02f788bb8114b92b179a51957ec530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 792 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang