+122

Gariepview

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Vanaf R925 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Gariepview bied oornagverblyf en is op die gasheer se perseel teen die bergkant geleë, naby die Gariepdam. Hierdie afgeleë gastehuis wat deur die eienaar bestuur word, is ideaal vir oornagverblyf, of as 'n basis om die area se besienswaardighede en buitelugaktiwiteite te besoek.

Verblyf by Gariepview bestaan uit 5 suites wat tussen 2 en 4 volwassenes kan akkommodeer. Elke eenheid is ingerig met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met óf 'n bad, stort, óf 'n kombinasie van albei, afhangende van die eenheid.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, gasstoof en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daarbenewens het al die suites lugversorging en 'n TV met DSTV vir vermaak. Die gastehuis het 24-uur-kamera-toesig en bied veilige parkeerplek agter elektroniese hekke op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 791 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sunel G
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Gerieflik. Bekostigbaar. Pragtige verblyf! Defnitief waarde vir jou geld!
Nov 2025
Pieter M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Sentraal en puik uitsig as jy op die terras staan. Baie lekker! Ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. (Kamer was beskikb...
Sien meer
Nov 2025
Dolf K
Saam met lewensmaat
5.0
Soos vermeld, 5 ster slaapplek. Al wat lastig was, is die groot staalhek wat ons self moes oopskuif.
Nov 2025
Clint G
Saam met vriende
5.0
Die ongelooflikste uitsig, waar rus en vrede jou tegemoed kom. Dankie vir 'n lekker oorbly. Heincke is ongelooflik vriendelik en alhoewel hy nie self ...
Sien meer
Nov 2025
Sandra P
5.0
Comfortable. Very accommodating host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heincke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 791

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Gariepview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 925
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stand 837, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA173fd9f79d1f373022915be34db735517cc5290e6d4397acd7437dc80e43ba496e231b02f788bb8114b92b179a51957ec530?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 791 5 1 5 Stand 837 Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.601026308666 25.497652687697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang