LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Garingboom Guest Farm | LekkeSlaap
+11

Garingboom Guest Farm

B&B
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garingboom Gasteplaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Garingboom Guest Farmis 'n eko-vriendelike Karoo-skaapplaas 11 km van die N1 af op die R715 naby Springfontein in die Suidelike Vrystaat. Dit is onder skadubome en in 'n ligging met onbelemmerde uitsigte oor die pragtige landskappe.

Die kothuise het almal lugversorging, 'n TV, 'n kombuisie, yskas, braaigeriewe en onderdak-parkeerplek. Riëtte is 'n gesoute voëlkyker en is ook beskikbaar vir begeleide toere, insluitend skoenlappers en naaldekokers soek. Daar is staproetes en fietsry word op die plaaspaaie toegelaat. Ontspan by die swembad, besoek die vetplanttuin of gaan stap die wildpaadjie waar jy springbokke, swartwildebeeste, blesbokke en die pragtige bergrietbokke kan gewaar. Bespreek vooraf vir die smullekker aandete met Karoo-lam en geniet 'n rustige aand saam met jou gashere.

Slaapplek

’n Bespreking by Garingboom Guest Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Garingboom Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Garingboom Gasteplaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Gaste dink Garingboom Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Transgariep Vrystaat
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Garingboom Gasteplaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTZhNjI5LTc2YTUtNDEyZi1hNjZkLWZhNWE4NDA0NDk2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Garingboom Guest Farm Springfontein 9917 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.373511481398 25.813049542488
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!