Gateway at 134 Guesthouse
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boerenstraat 134, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gateway at 134 Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike verblyf bied en ideaal is vir 'n rustige wegbreek.
Die gastehuis het 3 pragtige kamers wat elk 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, gehalte-beddegoed en 'n privaat ingang het. Elkeen van die kamers het geriewe soos 'n haardroër, strykyster, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die Selfsorg-gesinskamer het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste wat die area wil verken kan op staptoere gaan, voëlbewareas en natuurreservate besoek en die verskeie voetslaanpaaie en restaurante geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Boerenstraat 134, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Vryheid KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boerenstraat 134, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom