LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Selfsorg in Eikenbosch

Gazania on Hill

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Gazania Street, Welgemoed, Cape Town, Western Cape, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Gazania on Hill is 'n stylvolle selfsorg-eenheid in die lowerryke woonbuurt Welgemoed, Kaapstad. Hierdie moderne woonstel, geleë in 'n stil, veilige woongebied, is ideaal vir alleenreisigers of paartjies wat op soek is na 'n rustige ontsnapping naby die stad se geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n knus slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n volledige stel eetgerei en breekware. Die oopplan-eetarea met sitplek vir 4 vloei na die ligte en lugtige sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Komplimentêre WiFi is oral in die woonstel beskikbaar.

Gaste sal die woonstel se nabyheid aan natuurroetes, Welgemoed-wynlandgoed en plaaslike eetplekke waardeer. Vir inkopies of bykomende vermaak is Tygervallei Winkelsentrum en die Bellville Gholfklub net 'n kort entjie se ry weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bertus H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gekuier en sal weer so maak. Die woonstel is baie gerieflik met veilige parkering. Pragtige omgewing en naby alle geriewe. Beide gashee...
Sien meer
Sep 2026
Jolene L
Gesin met tieners
5.0
Ons kon heerlik ontspan en bietjie asem skep voor die langpad terug huis toe. Ons het heerlik gebly by Gazania on Hill. Die gasvrou was baie vriendeli...
Sien meer
Sep 2026
Rodeen L
Saam met lewensmaat
5.0
Had a great time! Had a very nice staycation. Very neat and safe. Very friendly host!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Willem H
Besigheidsreis
5.0
Hope to be back soon! Wonderful place to stay. It was just for one night, but I would have loved to stay longer. Comfortable and privat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Zodwa Rasakanya R
5.0
Very welcoming host and nice stay. What a nice place and lovely host, I really felt like home. Thank you so much for welcoming me with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 35 Gazania Street, Welgemoed, Cape Town, Western Cape, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gazania on Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

35 Gazania Street, Welgemoed, Cape Town, Western Cape, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7dd138bfc9e6ef6387540b22c6b0190e72a305e39e980e7dbbb4d4206e65e874b5dee3053e9042bcffc9fe772f555ada59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 35 Gazania Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8657313 18.6248468