Ramsgate Akkommodasie by Gecko Moon | LekkeSlaap
+9
+9

Gecko Moon

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintonweg 1291, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gecko Moon is 'n selfsorg-gastehuis in Ramsgate, 'n oorddorp suid van Margate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n versameling goue strande, strandmere, rots-inhamme en grashellings, en spog met die warm waters van die Indiese Oseaan, ewige sonnige weer, subtropiese woude en plantegroei wat die skares lok - veral tydens die feesseisoen.

Die huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 deluxe-slaapkamers waarvan 5 'n en suite-badkamer het, 'n oopplan-leefarea en 'n -kombuis. Daar is 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Wanneer gaste nie die see- en landskap-uitsigte inneem nie, kan hulle in die oopplan-sitarea, -eetarea of kroegarea ontspan, TV kyk, deur 'n groot versameling leesstof snuffel of in die sprankelende swembad afkoel. Daar is genoeg veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Gecko Moon sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Gecko Moon
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Lintonweg 1291, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gecko Moon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintonweg 1291, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hvJhrCWJ1qzYyWBiCZaVjJVAMol9q1aAkeXbUD118vkLzgEUE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 200  per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 1291 Linton Road Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-18:00 10:00 -30.898625563116 30.341993325131
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za