Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gecko Units

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Gecko Units
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dylan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan B
Gesin met klein kinders

Magical.

Was magical and everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Units se terugvoer

Hi Dylan
Thank you for your great review.
We enjoyed having you as a guest and your friendliness was very much appreciated! You are a lovely person.
You're always welcome to visit us again!

Kindest regards,
[Manager's Name]
Manageress,
Gecko Units

Gecko Units
Kim V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service went out of their way.

My daughter stayed there and says it's very nice and she liked the setup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Units se terugvoer

Hi Kim. You are always welcome and I'm very happy that you enjoyed your stay! Congratulations with your wedding and all the best for you and your husband.
Kindest regards,
Reneé Botha
Manageress
Gecko Units

Gecko Units
Vinette K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Very helpful manageress and her husband helped carry our luggage up to the unit. Very peaceful neighbourhood. Close to shops, the sea, and the river. Beautiful, large unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Units se terugvoer

Good morning Vinette
Thank you for the nice review and I'm so happy you enjoyed your stay.
You are always welcome!
Hope to see you again soon.

Kind regards
Reneé Botha
Manageress

Gecko Units
Hebrecia M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hebrecia M
Enkelreisiger

Wonderful stay.

Wonderful stay and wonderful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ek was aangenaam verras. Die dame wat ons gehelp het, was baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Units se terugvoer

Baie dankie Cindy!
Julle is pragtige en vriendelike twee mense, sowel as Slippers! Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves en sien daarna uit om dit weer te doen. Altyd welkom!
Beste wense en groete!
Reneé

Gecko Units
Quintin V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Baie goeie diens van die eienaars af oor 'n klein probleem, onmiddellik reggestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corné C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Ons het heerlik gebly. Baie verras oor hoe ruim die kamer en badkamer was. Kort net iewers 'n dubbel punt prop om by fone te laai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen E
Gesin met tieners

Alles wat ons nodig gehad het.

Was rustig en naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Units se terugvoer

Baie dankie Colleen, ons is voorwaar dankbaar dat julle ons besoek het en 'n aangename tyd gehad het.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Groete
Gecko Units

Gecko Units
Annelie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie M
Saam met vriende

Matrasse moet vervang word - sleg.

Vervang matrasse en sit deure in sodat dit privaat kamers is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Units se terugvoer

Goeie dag Annelie

Ons waardeer terugvoer vreeslik baie, dit help ons om ook te weet waarna om te kyk, en waaraan ons moet werk.

Ons sal verseker na die matrasse se kwaliteit en kondisie kyk, dit is tog iets wat altyd oor 'n sekere tydperk vervang moet word aangesien dit baie gebruik word.

Ek is nie heeltemal seker wat jy bedoel met deure insit nie, aangesien elke slaapkamer sy eie deur het wat kan toemaak.
Dit is slegs die 4-slaap eenheid wat ons as 'n 1-slaapkamer eenheid adverteer, dus is daar 2 beddens in die sitkamer area ook. Maar ek sal jou bietjie 'n luitjie gee om mooi uit te vind.
Baie dankie dat julle van ons verbly gebruik gemaak het, ons waardeer dit.

Groete
Gecko Units

Gecko Units
Annette D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was redelik aangenaam, alhoewel daar 'n paar probleempies was.

Die ketel was foutief, het die krag afgeslaan sodra dit aangeskakel was. Die bed was nie van die beste nie, maar ons kon darem geslaap kry. Die "kombuis" is in 'n kas ingebou. Tydens beurtkrag was daar geen lamp of enige flits nie. Die personeel was behulpsaam en gaaf en die eenheid was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Units se terugvoer

Goeiedag

Baie dankie vir u waardevolle terugvoer. Ons het die ketel vervang sodra ons daarvan in kennis gestel was 05:00 in die oggend. Jammer oor die bed, on sal verseker daarna kyk, dit is belangrik dat ons gaste 'n goeie nagrus inkry.

Die eenheid word nie as 'n selfsorg eenheid geadverteer nie, juis aangesien daar nie 'n aparte kombuis is nie.
Dit word ge-adverteer as 'n semi-selfsorg suite, daarom is die ketel, mikrogolf, eetgerei, toaster, wasbakkie ens binne in 'n kas ingerig sodat dit netjieser lyk in die suite.
Ons het Magneto ligte aangeskaf vir ons gaste vir waneer daar beurtkrag is, ek is so baie jammer indien u nie daarvan in kennis gestel was nie, en vra grootliks omverskoning.
Ek sal verseker daarna oplet in die toekoms.

Vriendelike Groete
Gecko Units

Gecko Units
Phindile O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phindile O
Besigheidsreis

Magnificent.

Location is walking distance from the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Units se terugvoer

Thank you so much for your review, we are delighted that you enjoyed your stay. Take care, Gecko Units

Gecko Units
Elna K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale blyplek as ons in Port Elizabeth is.

Water is wel probleem, nie die eienaar se skuld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Units se terugvoer

Ongelukkig het ons nie die munisipale water probleme in Port Elizabeth vrygespring nie, maar ons het 'n nuwe water pomp laat installeer en ons is in die proses om ook 'n battery backup sisteem in te sit sodat ons ten all tye ons eie water van tenke af kan he en nie op die munisipaliteit alleen aangewese te wees nie. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Groete, Gecko Units.

Gecko Units
Wanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige eenheid.

Eenheid is baie ruim en baie goed geleë. Dit is ook baie veilig daar. Ons het egter die eerste aand geen warmwater gehad nie, aangesien die "geyser" nie in die hoofhuis aangeskakel was nie. Dit was darem reggestel die volgende dag en het ons toe warm water gehad. Naby die see en geniet die omgewing baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Gecko Units se terugvoer

Liewe Wanda

Baie dankie vir die resensie. Ons is voorwaar ongelooflik jammer oor die water insident as gevolg van die geyser.
Ons het 'n nuwe dame ingekry wat ons uithelp en dit het haar skoon ontgaan. Nie te min, dit behoort nie te gebeur nie en ons vra opreg om verskoning.
Ons waardeer altyd eerlike resensies, want dit help ons ook om te weet waaraan ons moet werk.

Bly om te hoor julle het darem die res van julle verblyf geniet.

Groete
Gecko Units

Gecko Units
Vanaf
R604
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R604
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R604
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Mist-sirkel 23, Bluewater Bay, Gqeberha, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d5cc63f249c887f8e17372dfd42740fa19991aa290d039648dd3aaf91c628f10209c2713e24c7affbd0e6ee045156969c50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R604 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 23 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8620376 25.6312674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem