- 166 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Louis Trichardt Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gecko se Gastehuis Volksrust bied oornagverblyf in die oulike dorpie Volksrust. Die huis is naby winkelsentrums en 'n gholfbaan geleë.
Die gastehuis bied slaapplek vir tot 150 gaste en bestaan uit 75 slaapkamers met en suite-badkamers. Die dubbelslaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die enkelslaapkamers het twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die oorblywende kamers bevat óf 'n dubbelbed met 'n enkelbed óf twee dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kamers is almal toegerus met 'n TV, DStv, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die verblyf bied wasgoedgeriewe, 'n boma, konferensiegeriewe en gratis WiFi. Veilige, onderdakparkering is op die perseel beskikbaar.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in stap, gholf, visvang, 4x4-roetes en perdry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 40 Louis Trichardt Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
- Gaste dink Gecko's Gastehuis Volksrust het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Louis Trichardt Street, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Sien kaart- 166 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang