Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gelet Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 13, Florida Park Uitbreiding 3, , 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R425 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Gelet Guesthouse bied verblyf in 'n selfsorgeenheid in die bedrywige kern van Johannesburg. Die gastehuis is in die pragtige woonbuurt Florida Park, Roodepoort, en gerieflik geleë vir toegang tot Gautengse besienswaardighede soos die Wieg van die Mensdom, Magaliesburg en Pilanesburg.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop is daar 'n enkelslaapbank beskikbaar vir ekstra slaapplek.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n stoof, broodrooster, ketel, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Die verblyf is met sonkrag toegerus wat alle ligte en die WiFi aan hou tydens beurtkrag.

Gaste kan buite in die tuin met buitesitplek ontspan. Dit is die perfekte plekkie vir gesinsetes. Gaste het toegang tot die swembad gedurende warm somersdae.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Gelet Guesthouse sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Gelet Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerald Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 2

Ligging

  • Geelhoutstraat 13, Florida Park Uitbreiding 3, , 1709, Gauteng
  • Gaste dink Gelet Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R425
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R425
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutstraat 13, Florida Park Uitbreiding 3, , 1709, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde889ea372e53767e3c0d23902d6756f082ba337431c4468b9863f90ba9d607ab76753d703d6823c0805bea1272b75eb84e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R425 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 13 Geelhout Street Florida Park Ext 3 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.145552071587 27.898661805905
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem