4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Spinnaker Drive, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Gems Quays Waterfront is 'n lieflike selfsorgwoonstel en is perfek geleë in die hartjie van die Quays Waterfront. Dit bied gaste skouspelagtige uitsigte oor die kanaal vanaf die eerste verdieping.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes, gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n slaapkamer met 'n stort, bad en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Ekstra kamer beskikbaar
Meer spasie vir vriende of familie wat saam reis. 'n Ekstra knus slaapkamer is beskikbaar, ideaal om gemak by u verblyf te voeg, deur een badkamer en een kombuisie te deel.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, breekware en eetgerei, 'n ketel vir tee en koffie maak, en 'n tafel met stoele.
Ander geriewe sluit in 'n TV met Netflix en YouTube. Veilige parkering is beskikbaar op die landgoed met 24/7 sekuriteit, infrarooi kameras, elektriese heinings en wagte by die hoofingang.
Die eiendom is slegs 5 minute se stap van alle restaurante, die waterfront, die veerbote, die hawe en die seiljagklub - u hoef nie u voertuig te gebruik nie. Winkelsentrums is 10 minute se stap vanaf die waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 94
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Spinnaker Drive, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Gems Quays Waterfront het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Spinnaker Drive, The Quays, Knysna Waterfront, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang