by Gemstone Guest House | LekkeSlaap
+101

Gemstone Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kom ontspan in die juweel van Klerksdorp net 1 km vanaf die N12 Diamantroete. Gemstone is die ideale wegbreekplek met net die beste gerief en bekostigbare huislikheid. Die vriendelike atmosfeer is ewe aanloklik vir sakereisigers én vakansiegangers.

Die gastehuis bied verblyf in 11 kamers en 4 selfsorgeenhede met slaapplek vir altesaam 37 gaste. Geriewe in die kamers sluit lugversorging en gratis WiFi, DStv met sekere kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Daar is kombuisies wat elk 'n mikrogolf, yskas, borde en ketel het. Toiletware en handdoeke is ingesluit.

Geriewe op die perseel: gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, wasgoedgeriewe van Maandae tot Vrydae, veilige parkeerplek op die perseel, pragtige tuine en 'n rookarea buite.

Klerksdorp het baie om te bied. Bederf jouself met 'n spa-ervaring. Uitstekende spa's, fantastiese restaurante, en inkopie-geleenthede is alles hier beskikbaar. Tusk Rio Casino bied verskeie opvoerings.

Gemstone Guest House is naby aan Virgin Active, ’n hospitaal, restaurante, ’n winkelsentrum, wildkyk-ervarings, 4-putjie-golfbane en verskeie ryroetes.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 60 resensies vir Gemstone Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Gemstone Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redelinghuys 15, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2NjU2NTg2LTVhYWMtNGY5Yy05ZDY0LTJlNGRhYTcwYjczOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 15 Redelinghuys Flamwood 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.84540803555 26.683896460679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem