Genade van Bo
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Ford Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Genade van Bo is 'n ateljeewoonstel in Malmesbury, 'n klein dorpie in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisiger.
Die ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Die ruimte beskik ook oor 'n werktafel en gemaklike sitplek, en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en ketel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Ligging
- 46 Ford Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Ford Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang