Gentle Breeze Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gentle Breeze Retreat is 'n bekoorlike gastehuis in Parys op die suidelike oewer van die Vaalrivier naby Johannesburg.
Verblyf is in 'n verskeidenheid gastekamers en 2 kothuise beskikbaar, elk met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke gastekamer en kothuis het 'n privaat ingang en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Daar is veilige parkeerplek, 'n swembad, braai-area en 'n pragtige tuin.
Naby aktiwiteite en besienswaardighede sluit die bessieplaas by Bon-af Berry Farm, abseil met Earth Adventures, witwatervlotvaart, verfbal by Earth Adventures, voëlkyk, stap en fietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sanci Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Gentle Breeze Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parys Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grewar-laan 16, Parys, 9585, Vrystaat