+34
Selfsorg in Clarens

Cottage 1 @ Gentle Presence

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Werner M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Mooi uitsigte, rustige atmosfeer. Baie lekker gebly. Heerlike atmosfeer, buite die dorp, stil en baie mooi uitsigte oor die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Cottage 1 @ Gentle Presence
Dit was 'n absolute plesier om jou en jou vriend by ons te hê, en ons hoop hy sal die Krugerwildtuin geniet. Ons sien uit na jou volgende besoek!

Sc N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekend, rustig en asemrowend. Die uitsig oor die berge is wonderlik. Die regte medisyne om kop skoon te kry en die natuur te waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Cottage 1 @ Gentle Presence
What an absolute blessing to have you stay with us - really enjoyed chatting and meeting your group! Looking forward to welcoming you back soon when next in Clarens!

Jacques D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker verblyf met 'n pragtige uitsig. Ons het baie lekker gebly en het die stoep en boma geniet met die pragtige uitsig. Rustige omgewing en loopafstand dorp toe. Vriendelik verwelkom deur die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Cottage 1 @ Gentle Presence
So bly jy het jou tyd saam met ons geniet - Dit was 'n plesier om jou familie te ontmoet en te onthaal. Dankie vir die goeie resensie en ons sien uit daarna om u weer by Gentle Presence Cottages te verwelkom!

Eretzima M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Die ligging is fantasties en die uitsig is wonderlik. Baie lekker gekuier. Pat is 'n wonderlike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Cottage 1 @ Gentle Presence
Ons waardeer baie en groot dankie vir die review! Ek hoop ons sien julle sommer gou weer. Vriendlike groete,

Willem F
1 nag
5.0
Nov 2025

Fantastic stay & perfectly located in Clarens. Wonderful stay in a beautiful homely cottage with loads of character. Pat was so friendly & hospitable & we just wish we'd had more time to spend in this tranquil setting with such magnificent views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Cottage 1 @ Gentle Presence
We are always delighted to receive such lovely reviews - makes the time and effort we put into maintaining this historical cottage worth it. So enjoyed meeting you and having you stay and looking forward to welcoming you back when next visiting Clarens. All the very best for Christmas and 2026 to you and your loved ones!

Jacqueline B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Relaxing stay with great views and plenty to do in the surrounding area. Relaxing stay with great views and plenty to do in the surrounding area. Well equipped cottage with friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Cottage 1 @ Gentle Presence
Thank you so much for your review and your second stay with us. Loved meeting you this time and really look forward to your next stay with us. Your family are inspirational the way you explore and hike!

Nellien S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dankbare hart. Klein juweel in Clarens. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Cottage 1 @ Gentle Presence
Ek is baie jammer ons was weg tydens jou verblyf, maar ek waardeer jou vriendelikheid om ons in kennis te stel dat alles goed was en dat jy jou verblyf geniet het. Mag jy geseën bly.

Jovan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Very warm and beautiful. We really enjoyed our stay. The house is very nice and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Cottage 1 @ Gentle Presence
It was an absolute pleasure having your family stay at Gentle Presence Cottages. We look forward to welcoming you back when next in Clarens!

Liezel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende verblyf keuse vir Clarens. Ons is baie vriendelik ontvang deur Pat. Die cottage is baie netjies en skoon en hulle doen baie moeite; daar is koffie, tee, suiker en melk in die kombuis. Die badkamers is stylvol en badseep ens. word voorsien. Cottage is baie veilig en in 'n rustige omgewing van Clarens. Loopafstand van die winkels en restaurante af. Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Cottage 1 @ Gentle Presence
Baie dankie, Liezel, vir jou mooi woorde en terugvoer. Ek waardeer dit regtig baie! Ek hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete, Pat

Rietie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlik gebly in die mooie kothuis met 'n asemrowende uitsig. Ons het heerlik gebly in Cottage 1 @ Gentle Presence. Die uitsig van die sitkamer, stoep en slaapkamers is asemrowend. Die gasvrou en gasheer het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die kombuis is goed toegerus en die warm komberse was 'n traktasie in die koue weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pat
Cottage 1 @ Gentle Presence
Baie dankie, Rietie vir jou positiewe terugvoer. Dit sal so lekker wees as julle weer hier kom kuier met die hele gesin. Julle is enigiets weer welkom by ons en ons sien uit. Mooi bly, Pat

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Pat Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 890
per nag (plek vir 6)
Bespreek

13 Krom Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUpFjPotRbBZuuS1tz6Sd65esKIDDz6Z9e9817PeTkjiqXNqSsV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 6 mense 54 5 1 5 13 Krom Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -28.517264076403 28.422303137521
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang