Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gentleman's Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalrivier-rylaan 55, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Gentleman's Estate is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Vanderbijlpark, in die top-area aan die Vaalrivier, wat toegang tot sowat 50 km se bevaarbare rivier met 'n privaat bootlaai-area en 'n privaat jetty. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat visvang en ander watersport wil geniet.

Die verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die oorblywende badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis het kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus is. Die leefarea het oorgenoeg sitplek en stapeldeure wat na 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe lei.

Verder is daar 'n swembad, tuine vanwaar gaste die rustigheid van die rivierfront kan geniet en oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Gentleman's Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Vaalrivier-rylaan 55, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalrivier-rylaan 55, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2631a34a118480c2b7b2e1105da3f5164fe85c8715ce77acf4f96d35a5d8c9c468d247116046fc56b33bd09f838d9ae4b189?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 10) 55 Vaal River Drive Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.767503780463 27.766027264626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem