LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Georeen Guest House | LekkeSlaap
+36

Georeen Guest House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Georeen Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Veronica V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en netjiese plek.

Ons het verskriklik lekker gebly. Baie dankie Gerda vir die geselsies en heerlike ontbyt. Die blyplek was baie netjies, gerieflik en netjies. Sal definitief weer hier oorbly.

Marius S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S
Besigheidsreis

Kamer 2 is nie 100% ideaal vir die besigheidspersoon wat nog na ure gemaklik wil werk nie.

Sien sterre.

Liezle V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle V

Baie lekker gebly. Lekker groot kamer. Skoon en netjies.

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Georeen Guest House's terugvoer

Julle was model gaste. Kom kuier gerus weer.

Georeen Guest House
Ulrich R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich R
Enkelreisiger

Lovely stay at Georeen.

I had a great stay at Georeen, lovely place and people too.

Monique C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique C
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Die plek is stylvol, skoon en netjies, die tuin skep 'n rustige atmosfeer, die gasvrou is vreindelik, behulpsaam en besoekers kry "a home away from home" verblyf!

Louise V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Besigheidsreis

Little paradise.

Georeen Guest House is set in a lovely little paradise complete with large palm trees and lush shrubbery that surround an inviting pool and braai area. For me, the biggest plus of all was the welcome I received from the lady employed at the Guest House. She was sincere in her concern that I enjoy my stay and made sure I had all I needed. The room was comfortable and clean.

Sanet J - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry.

Dankie Marie, jy't ons dadelik laat welkom voel en die kamers is baie netjies.

Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Regulus-laan 8, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhZmZhNDc1LTQ2ODctNDQ5NS1iMzE0LTIzYTg3NTgwOThiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 8 Regulus Ave Sterpark 0699 Limpopo 086 999 0018 15:00-20:00 09:00 -23.896007 29.481501
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!