Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

George's Valley Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George's Valley-weg 71B, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

George's Valley Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in 'n vallei in Tzaneen en word omring deur berge, hoë bome en landerye. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of paartjies omdat dit die vrede en rustigheid van 'n wegbreek uit die stad se gewoel verseker.

Gaste kan tussen 'n Standaard Gesinskamer met slaapplek vir 4, 7 Standaard 2-Enkelbedkamers en 2 Standaard Koninginkamers met slaapplek vir 2 kies. Al die kamers het lugversorging en óf enkelbeddens óf koningingrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware in. Gratis WiFi en 'n TV met OpenView-kanale is in die kamers beskikbaar. Al die kamers lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad en die tuin.

Gaste sal met aankoms deur 'n blaredak van groot lietsjiebome en 'n sprankelende swembad verwelkom word. Langs die swembad is daar gemeenskaplike braaigeriewe. Die eiendom beskik ook oor 'n kroeg en restaurant op die perseel waar gaste iets kan eet en drink.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir George's Valley Guesthouse
Netheid
3.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Alexis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • George's Valley-weg 71B, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink George's Valley Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: George's Valley-weg 71B, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ae45e98aeee6af29fac7113e0baff01bf3c0e02539ce52875715f3ca3ec3c698216dbf01805d57b050a87971169dfa0f840?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 71B George's Valley Road Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -23.844604798987 30.125911831856
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem