Gepwix
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg 10, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gepwix is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Scottburgh, KwaZulu-Natal. Hierdie verblyf aan die kus is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige verblyf.
Dié eenheid op die tweede verdieping het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het oorgenoeg sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Die kamer lei na 'n onderdakbalkon met 'n gasbraai, meubels en see-uitsigte.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek, nog braaigeriewe en 'n welige tuin. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos die strand, winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Gepwix sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Link-weg 10, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Link-weg 10, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom