Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gerald's Gift Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R336 na Kirkwood, Sunland/Selbourne, Addo, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gerald's Gift Gastehuis is in die prentjiemooi Sondagsriviervallei geleë, net 15 km van die Addo-olifantpark af en na aan die voorste wildreservate in hierdie malaria-vrye gebied. Die bekoorlike en luukse slaapkamers het lugversorging en is elk ingerig met 'n privaat ingang wat lei na die lieflike swembad en groot tuine op die oewer van die Coerney-rivier, met asemrowende uitsigte oor die Zuurberge in die verte.

Ons het 5 individueel versierde, moderne, luukse kamers wat elk beskik oor sy eie privaat ingang en uitkyk oor die swembad en lieflike groot tuin. Ons kamers is ruim, goed ingerig en het pragtige Chrysalis-linne om 'n gemaklike en ontspanne nagrus te verseker. Die kamers het pragtige en suite-badkamers met vrystaande baddens en groot storte.

Daar is volop voëls in die omliggende rivieroewerbos. Ontspan in die rustige omgewing en geniet die rus en vrede van die Sondagsriviervallei. Kinders word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Gerald's Gift Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • R336 na Kirkwood, Sunland/Selbourne, Addo, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Gerald's Gift Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R336 na Kirkwood, Sunland/Selbourne, Addo, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHuv4MLTSob1RQGGC9TLG1uftLSLVTxiw2N3pxrEYikjMxPL1Gh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 R336 to Kirkwood Sunland/Selbourne 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -33.505966788672 25.653730630875