LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gerald's Gift Guest House | LekkeSlaap
+56

Gerald's Gift Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Gerald's Gift Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Linda D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our second stay. As good as the last time.

A great place to stay. Felt very safe, great breakfasts. Beautiful grounds and lovely walks/runs amongst the lemon trees.

Lee-ann D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D
Gesin met tieners

Uitstekend.

Goeie diens van begin na einde. Ek en my gesin het dit regtig geniet. Baie baie mooi plek. 10 uit 10.

James C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
James C
Saam met vriende

Not worth 4 stars.

A nice experience spoiled by no refrigerator or television in the rooms. There was warm bottled water in the room, but no ice if needed and had to be collected. The first room we were offered had a rack for your case with no storage space at all. We all felt that the accommodation in general did not deserve 4 stars and needed refurbishing. During the course of our trip we did stay in two 4 star guest houses which were less costly and worthy of their rating.

Natalie S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal enige tyd hier gastehuis aanbeveel!

Ons het in hulle nuwe gesinskamer gebly en dit was netjies, gemaklik, ruim en ons het tuis gevoel. Die eienaars is behulpsaam en gaan die ekstra myl vir hulle kliënte. Ons het SO lekker geslaap, geëet en gebly!

Margaretha M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha M
Gesin met tieners

'n Puik, rustige en gerieflike gastehuis.

Die tuin is asemrowend mooi. Ligging is goed vir verskeie aktiwiteite en binne bereik van goeie restaurante. Ontbyt was heerlik en ons het tot 11 uur gekuier - selfs ons motor het 'n was gekry! Ideale plek om Addo te verken.

Gertie S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertie S
Saam met vriende

Ons het twee aande oorgeslaap.

Baie vriendelike ontvangs. Pragtige tuin - skep 'n gevoel van rustigheid. Baie ruim slaapkamers - smaakvol gemeubileer. TV met DStv in sitkamer vir besoekers. Lekker ontbyt.

Lana K - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lana K
Gesin met tieners

'n Huislike atmosfeer!

Sal beslis weer teruggaan. 'n Wonderlike gasheer en gasvrou. Baie netjies.

Lorraine T - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would like to go back again!

Close to Addo Elephant Park's main gate. Very good breakfast. Overall very comfortable.

Sadie G - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadie G
Saam met vriende

Nothing was too much trouble for Susan.

Stay was great, the breakfasts were wonderful!

Vanaf R1 830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 830
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 830
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R336 na Kirkwood, Sunland/Selbourne, Addo, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0ZGExYzYyLWRlZTAtNDUzNy05NzdiLWVhNjNlMjA0NmVhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 830  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 R336 to Kirkwood Sunland/Selbourne 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 12:00 -33.505966788672 25.653730630875
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!