Geranium Place
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Aidans Laan, Fir Tree Lodge 3, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 3
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geranium Place is 'n sonnige tuinwoonstel in 'n stil en gerieflike kompleks wat binne stapafstand van skole, universiteite en die middedorp is in Grahamstown. Parkeerplek op die perseel word voorsien.
Die klein woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n oopplan-leefarea, -kombuisie en -slaaparea. Daar is 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met basiese verhit-en-eetgeriewe toegerus soos 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 3 gaste en daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.
Met 'n binnehof, swembad en braai-area op versoek is dit die ideale slaapplek wanneer gaste Grahamstown besoek. Gaste kan ook hul gunsteling-kruie en -groente kies.
Slaapplek
’n Bespreking by Geranium Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- St Aidans Laan, Fir Tree Lodge 3, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Grahamstad Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Aidans Laan, Fir Tree Lodge 3, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 3