Knysna Akkommodasie by Gholf, See, Ontspan | LekkeSlaap
+12

Gholf, See, Ontspan

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genoasingel 5 , Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gholf, See, Ontspan is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 in Sparrebosch en bied 'n uitsig oor die gholfbaan.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 en suite-kamers op die boonste verdieping en elke kamer het 'n balkon. Daar is 2 kamers met koningingrootte-beddens en die ander 2 kamers het albei 2 enkelbeddens. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is op die onderste verdieping en toegerus met 'n mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Daar is ook 'n etenstafel en die sitarea het 'n gasverwarmer, 'n TV met DStv en WiFi.

Daar is braaigeriewe op die 1 stoep en gaste kan sonbaai op die ander stoep. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Knysna bied verskeie koffiewinkels, boetiekwinkels en vlooimarkte. Gaste kan ook die Knysna Koppe, Knysna Olifantpark en Featherbed Natuurreservaat besoek. Doendinge sluit voetslaan, voëlkyk, gholf, valskermsweef en abseil in. Tussen Augustus en September besoek walvisse ook die kus.

Slaapplek

’n Bespreking by Gholf, See, Ontspan sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Genoasingel 5 , Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
was R2 000
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Genoasingel 5 , Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTB09zlfFA3VKEJeKEDURdtMpYMIPRWuj3RPVUM0WB7rKm4y4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 800  per nag (plek vir 8) 5 Genoa Close Sparrebosch 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 10:00 -34.075586665015 23.090785101852
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za