LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ghost Mountain Inn | LekkeSlaap
+57

Ghost Mountain Inn

Hotel

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Ghost Mountain Inn
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Paul M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M
Saam met vriende

Fantastiese verblyf, familie en vriende het dit heerlik geniet.

Verligte breek op pad Moz toe, sal dit definitief vir families en vriende aanbeveel. Vriendelike mense met 'n regte ontspanne vibe, verfrissende swembad en 'n kroeg naby. Sal weer daar bly.

Eloise M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise M
Gesin met tieners

Fantasties!

Ons het 'n amazing tyd gehad. Die hotel is pragtig, personeel is hartlik en vriendelik, en die kos is amazing. 'n Absolute moet!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic!

We had the most amazing time. Hotel is beautiful, staff warm and friendly and the food amazing. An absolute must!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marie E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E
Gesin met tieners

Uitstekend!

Wonderlike plek met goeie diens en baie netjiese kamers.

Pieter B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Gesin met klein kinders

Netjies en baie vriendelike ontvangs. Staf was almal baie vriendelik.

Die hotel kort bietjie aandag omdat dit oud is, andersins baie netjies en skoon!

Marco P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay will come again

Friendly staff including the GM Sean that made our visit great!

Heidi W - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heidi W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service, beautiful hotel and surroundings

We thought the hotel and surrounding areas were beautiful. The service was excellent, staff very attentive. The only let down was the food. I did not feel it was value for money, as for the price of dinner, I expected more refined food.

was R1 990
Vanaf R1 327
per nag (vir 2 persone)
was R1 990
Vanaf R1 327
per nag (vir 2 persone)
was R1 990
Vanaf R1 327
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 149 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fish Eagle-weg, Mkuze, 3065, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAttNvcenF20XxGiJ6mA4jvcUXwJMPbTvWkjoQXQlTEehy2Iks0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 990, nou Vanaf R1 327  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Fish Eagle Road Mkuze 3065 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -27.613961001269 32.035145759583
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!