Rosetta Akkommodasie by Giant's View Village | LekkeSlaap
+71

Giant's View Village

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giant's View Landgoed, Kamberg-weg, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Giant's View Village bied selfsorg-eenhede op 'n landgoed ongeveer 8 km vanaf Nottingham Road in die hartjie van KwaZulu-Natal se Middellande. Die woonstelle het groot stoepe met asemrowende uitsigte op die Drakensberge.

Dié landgoed grens aan 'n rivier en 'n pragtige vleilandgebied. Verblyf word gebied in 2 woonstelle, wat slaapplek aan 4 gaste bied. Elke eenheid het 2 en suite-slaapkamers, 'n selfsorgkombuis en 'n leefarea met 'n kaggel.

Elke eenheid se stoep bied ook 'n ingeboude braai-area en 'n skilderagtige uitsig oor die omliggende platteland. Giant's View Village bied 'n gemeenskaplike swembad, en rivier- en landgoedpaadjies om te verken.

Die eiendom is naby die Kamberg- en Highmoor-reservate en het 'n magdom forelwaters, stil en vloeiend, en is bekend vir bergfiets- en staproetes. Die area is ook gevul met top-restaurante, gholfbane, kuns en dekorwinkels om te besoek.

Die Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied, is ongeveer 25 minute se ry vanaf die landgoed. Giant's Castle is 55 minute se ry weg, en 'n gunsteling onder ywerige stappers.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Giant's View Landgoed, Kamberg-weg, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giant's View Landgoed, Kamberg-weg, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAul8R6wMiwq3RgHqSMdVNc1SvfRtMcJwsZbDjjGKCtVlfmboM8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 2) Giant's View Estate Kamberg Road 3301 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.303021377826 29.965614440397
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za