Vrede Akkommodasie by Gibson Place Guest House | LekkeSlaap
+29
+29

Gibson Place Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R640 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gibsonstraat 32 , Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gibson Place Guest House bied 3 ster-verblyf in Vrede, 'n klein Vrystaatse dorpie.

Daar is 3 kamers en 'n woonstel wat apart of saam bespreek kan word. Die eenhede word daagliks skoongemaak en beskik oor 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer met 'n TV en DStv, 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n AGA-stoof en eetarea.

Kamer 1 het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, maar 'n bykomende kamer kan beskikbaar gestel word vir 4 gaste in 2 kamers.
Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en die Dubbelkamer het 'n dubbelbed, en-suite badkamer en 'n privaat ingang. Die woonstel het 2 aparte kamers met enkelbeddens, 'n badkamer en 'n klein kombuisie.

Die gastehuis het 'n lieflike tuin waar gaste kan ontspan. Daar is ook 'n beskutte braai-area en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Gibson Place Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Gibsonstraat 32 , Vrede, 9835, Vrystaat
  • Gaste dink Gibson Place Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Vrede Vrystaat
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R640
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gibsonstraat 32 , Vrede, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoL0SR9fOCorpjhmh7j6jZCvVj6mVCsEFN81sFYtRAMUApOEgk4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 32 Gibson Street Vrede 9835 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -27.435097144244 29.16009565582
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za