Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Giraffe and Zebra Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 437, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Giraffe and Zebra Lodge bied bekoorlike selfsorgverblyf in die hartjie van Hoedspruit Wildlife Estate. Die landgoed spog met vrylopende impalas, vlakvarke, kameelperde en sebras wat gereeld die perseel besoek.

Verblyf word aangebied in 2 eenhede wat tussen 6 en 7 gaste kan huisves. Elke dubbelverdiepingeenheid beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis wat goed toegerus is met die nodige toestelle om maaltye voor te berei en te kook, en 'n leefarea.

Elke eenheid het ook 'n braai-area en plonspoel, gratis WiFi-toegang en parkeerplek.

Gaste is welkom om wildritte by die gashere te bespreek of om selfry-wildritte te onderneem. Die landgoed is na aan die middedorp waar daar talle restaurante, kroeë en winkels is.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Giraffe and Zebra Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Silvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Ligging

  • Taaibosstraat 437, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Giraffe and Zebra Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibosstraat 437, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42a972261f70b81dbb19b1ddd2e08ba770484e15681e760ea906577b677ecb3d3c4d45a2bef9e6cc3782d917e4edaef637e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 437 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.3454934 30.963391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem