+13

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Giraffe is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in Gauteng, bied. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek ver van die gedruis van die stad.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.

Buite is daar 'n lapa-area met buite-eetplek en 'n braai-area. Daar is ook 'n swembad waarin gaste op warm somerdae kan afkoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anchen P
Saam met lewensmaat
5.0
Vredevol. Ons het 'n vreedsame en rustige tyd beleef. Eienaars is dierbaar, vriendelik en hulpvaardig. Gevoel asof ons by familie kuier. Wat ek ook re...
Sien meer
Mrt 2026
Theresa J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon en netjies. Die verblyf was perfek vir 'n boskamp - alles was skoon en netjies en ons het dit baie geniet om daar tuis te gaan. Tannie B...
Sien meer
Mrt 2025
Richard H
Saam met lewensmaat
4.6
Aangename omgewing en gasvryheid. Rustig, netjies en gerieflik.
Apr 2026
Wolf M
Saam met lewensmaat
4.4
Friendly and relaxing. It was a relaxing and friendly stay in a charming environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Arno D
Saam met lewensmaat
4.6
Bevange en fantasies. Atmosfeer was die orde van die dag. Gerustigheid, skoonheid en netheid. Gasvryheid. Dit was fantasties.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 201

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Giraffe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f3273d75229d2c339047286baceb98b6a65d8f257b21c864305fe2a6e702db9ff059d696945b593fa756163daf23a2f5f1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Dinokeng Big Five Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.393937600269 28.417458773805

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang