Bo-Karoo Akkommodasie by Gkhui Gkhui River Lodge | LekkeSlaap
+39
+39

Gkhui Gkhui River Lodge

Lodge
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saaidam Plaas, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Gkhui Gkhui River Lodge bied verblyf wat alle maaltye insluit en is op die oewer van die Oranjerivier geleë, 33 km vanaf Hopetown.

Dié lodge het 6 individueel en smaakvol versierde chalets. Die eenhede het ’n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens, en elke chalet het ’n en suite-badkamer en ’n buitestort.

Verder is daar lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n privaat dek met sitplek. Tradisionele Karoo-etes word in die restaurant op die perseel bedien. Daar is ’n klein konferensiekamer beskikbaar in die lodge wat sakereisigers kan huur gedurende hul verblyf.

Daar is prettige doendinge op die perseel soos vlieghengel, witwatervlotvaart en voëlskiet.

Kenmerke

Afrikaans
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Restaurant op Perseel
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Saaidam Plaas, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saaidam Plaas, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaUSGrM5RC61DyoXieqit1z68FFvDOhoNM5URSfyfPXxOV0JFY6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Farm Saaidam Hopetown 8750 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.656917414863 24.330092668533
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za