Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GLee Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Graham - Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 30 resensies vir GLee Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Natasha S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met tieners

Amazing, wonderful, definitely be back.

Our stay was absolutely amazing, we can't wait to go back, we loved every second of our time at GLee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurene R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer gaan.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Ons was gemaklik en het gevoel asof ons by ons eie huis was. 10/10. Die eienaar, is 'n vriendelike en baie aangename persoon. Baie bedagsaam en besorgd. Sal beslis weer daarheen gaan. Dankie, jy is die beste. Bly ek het iemand soos jou ontmoet. Jy is die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosaline M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rosaline M
Besigheidsreis

Not what was advertised.

This should be advertised as communal rooms and sharing. My towels were musty. The room is outdated. My mattress was worn in. Sheets dirty. No internet even though advertised. One ply toilet paper. Light fittings with no covers. its a busy road. the parking is awkward. I mean I can go on. I do not reccomend this accommodation unless you are willing to pay less for a room. The host is set but full of excuses why things are the way they are. The toilet paper on was the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana L
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Top Tree Cottage - Teleurstellend. Parkering onprakties - moeilik om in te ry en min spasie. Buitehek van erf word ook deur enigiemand net oop- en toegeskuif met die hand. Inwonende gesin wat enige tyd van dag en nag kom en gaan, en ook kliphard praat wanneer hulle 01h00 en 04h30 terugkom by die huis, en voor cottages kuier. Enigste kookware is 2 kastrolle, waarvan 1 se deksel vir 'n klein kastrolletjie is en nie pas nie. Geen pan of iets verder nie. Net 3 bekers vir 5 gaste. Net kouewater by kombuiswasbak, en ook nie 'n prop nie. Daar is 'n plastiekkom in die wasbak. As jy die ketel wil volmaak, moet jy ook eers die kommetjie uit die wasbak haal. Dan ketel kook vir warm water of by badkamer tap. Gasvrou weet nie hoe werk die gasstoof nie - dit was beurtkrag toe ons arriveer. Sponsie vir skottelgoed bruin en vuil. Die buitelig by trappe waar ons moet op en af is blykbaar 'n geruime tyd al buite werking. Die 3 enkelbeddens raas sodra iemand beweeg. Vlek op die 1 bed se laken. Die hek by die deur het 'n skuiwer, maar nie 'n slot nie. Het geen voëls gesien of gehoor soos op advertensie genoem word nie. Verkeer is hectic. Die hoofslaapkamer, badkamer en sitkamer, en eetkamergedeeltetjie is mooi. Algemene gevoel gehad van onveiligheid weens vreemde inwoners, wat ook 2 nagte min slaap veroorsaak het, waarna ons Two Oceans moes gaan hardloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Goeie more.

Jammer dat U nie U verblyf geniet het.
Ek voel ek moet n paar dinge regstel sodat toekomstige Kliente nie afgesit word.

Parkering: Nie die beste vir die Groot voertuie meeste 4x4 pas in.
Parkering in die gedeelte waar U parkeer het is geskik vir 3 voertuie maar net die 2 voertuie kon inpas.

Die "inwonende" gaste waarna U verwys is nie in sig van gaste maar het hul eie ingang in n ander gedeelte van die erf.

Ek dink U verwys na die gaste van die Congo.
Daar was geen onnodige geraas op dag een maar nadat ek onder hul aandag gebring het dat die ander gaste ongelukkig was het hul liefdevol by hul ander gastehuis n partytjie gereel.
Dit was baie stil op die 2de aand.

Ek vra om verskoning vir enige ongerief.

Graham Lee Tenn

GLee Cottages
Cherie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Cherie S

Goeie gasvrou, maar die res is baie teleurstellend.

Die "bird cage" wat ons in gebly het is letterlik so groot soos 'n voëlhok. Nie al die ligte het gewerk in die vertrekke nie, het 'n TV remote, maar geen TV nie? Geen yskas of genoeg parkering nie, my bakkie het met sentimeters ingepas. Die deure het net "padlock" slotte op, met 'n flimsy skuiwer. Die skuifhek was nooit gesluit deur die naweek nie. Geen bord buite in die pad om cottages aan te dui nie. Daar was 'n hele gesin wat langtermyn oorbly, en die het geraas (harde musiek, praat hard, en mense kom en gaan regdeur die nag). Die verkeer by die huis dink dit is 'n resiesbaan, en daar is amper nooit stilte nie, behalwe as daar beurtkrag is. Die resensies is ook verwarrend, want ek is super teleurgesteld met die swak gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl B
Saam met vriende

Perfect home away from home.

I enjoyed every heart-stopping moment at GLee Cottages. We had the perfect hostess. Words cannot really describe her wonderful hospitality and kind gestures. All we can do is wish GLee Cottages many more blessings and prosperity for the coming months. We will definitely visit Glee Cottages again if and when time allows it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Good morning Cheryl and friend's.
It was a real pleasure
You are most welcome
Promise me next time you will actually rest.
From my heart, I want to thank you for allowing me to stay in business.
Please come again
Love GLee

GLee Cottages
Leonard H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The owner was absolutely marvelous always checking to make sure that we are comfortable.

Will certainly use this place again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Dear Leonard.
You are most welcome and sincerely hope you will come again.
Thank you for your kind word and your review
Many thanks.

GLee Cottages
Dina - Marie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P
Enkelreisiger

Baie hulpvaardige gasvrou. Vriendelike diens.

Het as enkelreiseger 'n bed gesoek en 'n badkamer. Als skoon en netjies. Omgee gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher H
Enkelreisiger

Friendly host. Spacious and comfortable.

Not a five star room but for the amount I was paying it was everything I expected. No complaints. It was everything I was expecting. No extra charges, friendly host. Will go there again in future if needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Good day Christopher,
Thank you kindly for your review.
I will most definitely make it up to you.
I take note of what you are saying and will definitely improve.
Hope you are doing well and are settling in if you are in a new environment.
Regards,
Glee
You are always welcome.

GLee Cottages
Jeanette S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette S
Enkelreisiger

Owner was pleasant but in my view not upfront about the facilities.

WiFi was not offered. Cigarette butt at entrance to the upstairs accommodation. Area near the TV hasn't been cleaned in a while. No hot water in the shower on the first morning. Broken tiles in the shower. Bedroom door couldn't close as it stuck on the tiled floor. Stairs to accommodate are very steep making carrying luggage difficult. Parking is difficult. Owner should have advised guest to approach from a different direction. Poor lighting at the gate. Unfortunately I damaged my car because of this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alveena H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alveena H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

It was a very nice, peaceful, relaxing and lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Good day.
Thank you Alveena.
I do appreciate your comments.
Please come visit again.
Regards
GLee

GLee Cottages
Verona E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona E
Besigheidsreis

Gasvry, huislik en sentraal.

Dit was heerlik om daar oor te bly, volpunte vir gasvryheid. Ek reis gereeld en dis lekker om êrens te bly wat soos huis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Goeie naand.
Dit was so lekker om U hier te he.
Ek is Baie bevoorreg om sulke wonderlik gaste of deel van die Familie soos U te huisves.
U is altyd welkom.
Dankie aan U.
Dankie aan TravelGround / Lekker slaap vir die geleentheid om n mens mens pragtig en vriendelik te ontmoet.
Dankie.
Lee

GLee Cottages
Rob H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lee made us feel very comfortable and welcome.

We had a great stay and Lee made us feel very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie sentraal en het vriendelike diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Baie dankie aan julle.
Jul is sulke gawe en vriendelike mense.
Dankie vir die terugvoering, dit word waardeer.
Lee

GLee Cottages
Amber M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber M
Saam met vriende

Heerlike naweek en goeie verblyf.

Ons het ons verblyf by Glee Cottages baie geniet. Lee is 'n fantastiese gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan W
Saam met vriende

Elke oomblik het gevoel of ons tuis is.

Van begin tot einde het Lee seker gemaak ons het alles wat ons nodig gehad het. Ons beplan om elke keer daar te bly wanneer ons Kaap toe gaan! 11/10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roeline H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roeline H
Besigheidsreis

Die warmste, "home away from home". Die diens is uitstekend en die vriendelikheid van die eienaar is prysloos!

Die eenheid is so pragtig en beskik oor alles waaraan jy kan dink. Die behulpsaamheid en omgee van die eienaar is onbeskryflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Dit was regtig n plesier.
Jul is so respekvol en die oulikste mense.
Ek waardeer regtig Jul verblyf.
Kom kuier gerus weer.
Baie Baie dankie.

GLee Cottages
Tsitsi M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsitsi M
Enkelreisiger

I had a lovely and peaceful stay and felt at home.

Graham-Lee is a very friendly lady who takes care of her guests. She goes an extra mile to make you feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Dear Tsitsi

Thank you very very much. You are such an amazing humble person.
It was more than a pleasure to host such an easy, Friendly guest.
You are always welcome.

Thanks to TravelGround for giving me the opportunity. Glee

GLee Cottages
Jacques P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Enkelreisiger

Vinnige oorslaap vir werk.

Was lekker om daar te bly en naby eet plekke geleë. Net geen DSTV of WIFI nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Dagse Jacques
Julle was so vriendelik.
Dit was lekker om jul hier te he.
Ek sal werk aan die DStv.
Baie dankie, ek waardeer.
Lee

GLee Cottages
Bodishia L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bodishia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

We enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Dagsê,
Dit was regtig 'n plesier om jul te hê. Jul is te pragtig en so vriendelik. Kom kuier gerus weer. Ek waardeer die pragtige kommentaar.
Lekker naweek en weereens dankie.
Graham - Lee

GLee Cottages
Theresa B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa B
Saam met vriende

Gasvrou baie vriendelik. Baie lekker gebly.

Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Theresa. Ek is baie dankbaar vir U besigheid en dat U bereid is om jul waardering te toon.
Hoop jul kom weer kuier hul is Pragtig.

Dankie
Graham - Lee

GLee Cottages
Arnold G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Arnold G
Gesin met tieners

Was baie beknop met geen verkoeling in die kamers nie.

Die kamers was baie beknop en daar is geen verkoelig in enige van die slaapkamers nie. Dié tyd van die jaar is dit warm. Een van die kamers se matrasse was van swak gehalte en ons was genoodsaak om kamers te ruil om gemaklik te probeer slaap. Die stortgeriewe was baie swak. Ingang en parkering tot die gastehuis is moeilik en slegs parkering vir twee karre waarvan een reeds die eienaar se voertuig is. Min privaatheid omdat dit 'n gewone huis is met kamers wat uitgehuur word. Daar is baie geraas in die omgewing en die huis is langs 'n groot verbypad met baie verkeergeraas dwarsdeur die nag. Die naweek word daar geparty in die omgewing en jaagduiwels toets hulle karre op en af in die strate, so slaap is uit. Sal nie weer hier wil tuisgaan nie, wou teen die tweede aand al uittrek, maar die Kaap was vol bespreek weens SA Stoeitoernooi en was ons genoodsaak om dit deur te sien tot die Dinsdag. Kos baie geld om van Mpumalanga te reis tot in die Kaap, so ekstra verblyf vir nog 3 dae se verblyf wat reeds betaal was, was daar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Close to all Plumstead amenities and Cape Town International Airport.

Ticked all the boxes for my group of five adults. Cottages were spacious and well situated. Close to supermarkets, restaurants, parks, pristine beaches, including access to two railway stations. Secure parking with mountain views. Do yourself a favour!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre G
Gesin met tieners

Gerieflik en aangenaam.

Ons het slaapplek gesoek naby die Two Oceans. Vir ons behoeftes was die verblyf voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Baie dankie Deidre en Familie,

Ek waardeer regtig die komplimente en bly vir die terugvoering. Ons streef daarna om gedurig te verbeter.
Hoop om julle weer te sien. Mooi dag en dankie.

Graham - Lee Tenn

GLee Cottages
Riana V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gekuier,.die parkering is net bietjie beperk.

Baie goeie diens gekry, selfs al het ons baie laat ingeboek. Die parkering is net beperk, maar hul maak 'n plan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf by GLee Cottages was asemrowend en dit was die perfekte wegbreek. Lee die gasheer was absoluut fantasties.

Van die gasheer, tot die dekor was perfek. Die cottage was smaakvol gemeubileer en dit was skoon. Ons het a rustige naweek nodig gehad en GLee Cottages was die perfekte plek. Ek sal dit definifief aanbeveel aan my vriende en sal weer bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Hello Carmen
Dit was so lekker om jul te huisves.
Baie baie dankie vir die komplimente ek waardeer.
Jul was natuurlik die perfekte gaste wat nie n voet verkeerd sit.
Jul is altyd welkom. Kom kuier gerus weer.
Dankie Dankie.
GLee

GLee Cottages
Ricardo V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ricardo V
Gesin met klein kinders

Tuis.

Het baie leker gebly, was amper soos by die huis in die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Goeiedag Ricardo,

Ek is dankbaar vir julle verblyf. Julle moet weer kom kuier jul was wonderlike gaste.

Groete

GLee Cottages
Jaques A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques A
Saam met vriende

Dit was fantasties, netheid, gasvryheid, geriewe.

Ek sal enige tyd aanbeveel vir kleiner groepies. Die eienares het ons laat voel asof ons by ons eie wonings is. Ons het van niks kort gekom nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker om daar te kan bly vir die naweek. GLee is tops.

Dit is 'n baie aangename plek om te oornag en in 'n baie goeie woonbuurt geleë. So ek sal enigiemand aanraai om GLee te besoek, want dit skep regtig 'n lekker warm atmosfeer. Dit is baie veilig en rustig daar. 100% vir GLee Cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

GLee Cottages se terugvoer

Thank you David and friends.

It is people like you that motivates me to carry on.
Please thank your lovely wife, Derek and the other guest.

Please come again and thank you for your support, and your kind words.

GLee

GLee Cottages
Vanaf
R558
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R558
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R558
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prince George-rylaan 92, Hoek van Totnesweg, Plumstead, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMTA1YTNkLWIwYmMtNGE1NS04YThmLWZkZGMyMTcxNDZhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R558 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 92 Prince George Drive, Corner of Totnes Road Plumstead 7800 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.015777233997 18.483149260283
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem