Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Doone Farming

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Glen Doone Farming
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tonie O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie O
Saam met vriende

Pragtige en netjiese verblyf naby die rivier.

Pragtige en netjiese verblyf naby die rivier. Als baie netjies en skoon, sal weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip T

Baie Lekker!

Lekker gekuier en lekker gebraai. Baie mooi omgewing en goeie verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jock S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jock S
Gesin met klein kinders

Great!

Pragtig weggesteekte huis diep in 'n vallei met pragtige natuurskoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met klein kinders

Heerlik en ontspanne.

Heerlik gebly, huis is pragtig, skoon en netjies, met al die nodige geriewe. Kamers is heerlik warm en gerieflik. Kombuis is baie prakties en het lieflike kaste met alles wat nodig is vir 'n lekker kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhona V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona V
Saam met vriende

Ideaal vir ’n wegbreek-naweek.

Pragtige en gerieflike verblyf met ’n wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faure V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faure V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie goeie still vakansie.

Met geen sein kan niemand jou pla nie, dis baie veilig omdat jy so ver tussen die berge is. 'n Lekker rivier 150 tree van jou af. Als wat mens kan vra om rustig te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaap N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verbaas hoe mooi dit was.

Jy kan almal daarna toe stuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R5 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen Doone-plaas, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MmM0MjA3LTE4MDgtNGI3YS05MTY3LTQyOTZkZGYzYWI1OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 750 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 Farm Glen Doone Lady Grey 9755 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.801447222222 27.312319444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem