Glen Lilly Selfsorg

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Glen Lilly Selfsorg is 'n ou Victoriaanse-styl huis in Glenlily in Parow. Dit bied 'n keuse tussen eenhede wat slaapplek vir 2 of 4 gaste bied.

Glen Lilly Selfsorg beskik oor 7 eenhede met privaat ingange. Die eenhede het dubbelbeddens en badkamers met storte. Van die eenhede het ook slaapbanke en beddegoed word voorsien.

Elke eenheid het 'n TV met plaaslike kanale en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asb. kennis daarvan dat die eenhede nie stowe het nie.

Glen Lilly Selfsorg is naby geriewe soos Parow Centre, Grand West Casino, N1 City en N1 City Hospitaal geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Glen Lilly Selfsorg gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R705 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za