Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen Maine Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkey-weg 67, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Glen Maine Guest House & Self-Catering is in die stil, sekuriteitswoonbuurt, Lynnwood Glen geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, hospitaal besoeke en vakansiegangers met maklike toegang tot die N1. Dit is ook naby Menlyn, Time Square Arena, Lynnwood Bridge, Varsity College, Life Faerie Glen Hospitaal en Cintocare.

Die gastehuis bied 'n rits kamers en eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 4 gaste, met privaat ingange. Die eenhede het dubbelbeddens, driekwartbeddens en en-suite badkamers. Gehalte-linne, -komberse en -handdoeke word voorsien. Elke eenheid het lugversorging, 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die selfsorgeenhede het 'n induksie stoof, mikrogolfoond, yskas en kombuisie. Rook is verbode in al die kamers. 'n Wasgoeddiens en etes kan op versoek teen ekstra koste gereël word. Daar is 1 veilige parkeerplek per kamer op die perseel beskikbaar.

Gaste kan in die tuin ontspan en een veilige parkeerplek is beskikbaar per kamer. Die gastehuis maak tydens beurtkrag van sonkrag gebruik en gaste kan alle geriewe behalwe vir lugversorging en haardroërs gebruik.

Glen Maine Guest House is net 1 km van die Menlyn Park-winkelsentrum, Time Square Casino en Cintoare af, 2 km van Faerie Glen Hospitaal , en 5 km van die Wilgers Hospitaal af.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir Glen Maine Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Ilkey-weg 67, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Glen Maine Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ilkey-weg 67, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28ec4e84cd752ec62e923c98d4bef4ec0633e06a6d903887b211732ed177440974fb29124cf10ecd13fae8b2475b95d265a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 67 Ilkey Road Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.777331965678 28.280460834503