Glen Maine Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtig, skoon, netjies en rustig. Pragtig, skoon, rustig en netjies. Baie sentraal geleë. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Glen Maine Guest House
Baie dankie vir jou resensie! Dit was net 'n plesier om julle by ons te verwelkom. Hoop ons sien gou weer!

Christine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Rustig, lieflik, gemaklik en net lekker. Ons het regtig baie lekker gebly, dit is so netjies en rustig daar. Ons is baie lief om te travel vir shows en die Sunbet Arena is baie naby en dit is so veilig ook nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicky
Glen Maine Guest House
Baie dankie vir jou gawe woorde, Christine. Dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Hoop ons sien gou weer!

Annemie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Dit is 'n pragtige gastehuis met baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Ek sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik. Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lieflik, sentraal, veilig. Lieflik! Sentraal geleë in 'n veilige woonbuurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Convenient and safe. GlenMaine is perfectly situated for events at the Sunbet Arena. In fact, it is close to many tourist attractions in Pretoria. It is situated in a security boomed suburb and we felt safe at all times. The gardens are beautiful and well kept, and there is good off-road parking. The room was just as described, clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Besigheid gedoen in Pretoria en was baie gerieflik. Het voldoen aan verwagting. Netjies en skoon en ligging uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

We had a nice stay. It is a lovely guest house. The staff are amazing. The place is neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caylee C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie oulik en stil. Baie lekker. Die mense was vriendelik. Stil genoeg dat my baba deur die aand geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 148

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Ilkey Road, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789921e7e7cc4ee15c70e2588b855583a72284772ba74f2f42a4cc5a70ed18cf3bca93da4c5bd3711728e9680eb471074ac1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 67 Ilkey Road Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.777331965678 28.280460834503

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang