Glen Ormond Guest House
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 30 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Norman P - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Norman P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pragtig!
Van die oomblik wat ons daar aangekom het tot ons vertrek het is ons met 4 ster behandeling bederf. Die kamer waarin ons gebly het was presies wat ek verwag het en meer. Die fyner detail in die kamer was 'n aangename verrassing. Ontbyt wat in die kamer bedien is, was uit die boonste rakke. Die gasvryheid was puik. Sal beslis Glen Ormond aanbeveel.
Stunning!
From the time we arrived until we departed we experienced 4 star treatment. The room we stayed in was exactly what I expected and more. The finer detail added in the room was a pleasant surprise. Breakfast served in the room was out of this world. Hospitality shown was great. I will defiantly recommend Glen Ormond Guesthouse.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Jennifer se Terugvoer
Thank you for taking the time to write a review. So pleased you had a great stay and would recommend Glen Ormond.
Glen Ormond Guest House
Roelof V - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Roelof V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties.
Ons was vriendelik ontvang, goed na omgesien en alles was net soos ons verwag het indien nie beter nie.
Mariska H - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mariska H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Onvergeetlik!
Jennifer het ons baie vriendelik verwelkom. Die kothuis is skoon en netjies. Dit was regtig lekker en 'n groot bederf om hier oor te bly. Ons beveel dit sterk aan vir enige iemand wie verblyf soek in hierdie area. Dis 'n jammer dat ons net vir een aand oorgeslaap het. As ons geweet het wat ons nou weet, het ons langer oor gebly, definitief!
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie dat u die tyd gevat het om die heerlike terugvoering te gee. Ons sien uit om julle terug te verwelkom, as jy in die omgewing is.
Glen Ormond Guest House
Adrienne K - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Adrienne K
Gesin met tieners
Sentraal en gerieflik.
Glen Ormond was vir ons net 'n vinnige oornagstop op pad na die Suidkus. Ons sal beslis wil teruggaan vir 'n langer tydperk om meer van die omgewing te verken. Glen Ormond is baie sentraal en gerieflik ingerig.
Jennifer se Terugvoer
Thank you Adrienne.
Glen Ormond Guest House
Verena M - Jun 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Verena M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustige wegkruipkans.
Pragtige omgewing in die Midlands Meander. Stil en rustig. Alles in die chalets vir 'n rustige tydjie.
Jennifer se Terugvoer
Thank you very much for taking the time to review your stay at Glen Ormond. We are more than happy that your expectations were met.
Glen Ormond Guest House
Marili T - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marili T
Gesin met klein kinders
Great hospitality.
Jennifer is an awesome hostess and received us warmly. The cottage is beautifully decorated and the attention to detail is appreciated. We enjoyed the stunning views of the mountain and the well kept garden and surrounds. We will definitely be back.
Jennifer se Terugvoer
Thank you for your favorable review Marili. We are so glad you enjoyed your stay with us, and we enjoyed meeting you.
We look forward to welcoming you back to Glen Ormond.
Glen Ormond Guest House
Sampie N - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sampie N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend en beslis waarde vir geld!
Wat 'n voorreg om die fasiliteit te kon besoek! Jennifer was uitstekend en het uit haar pad gegaan om alles vir ons net die beste te maak. Die ontbyt was iets besonders en ons sal beslil weer daar wil oornag as die geleentheid hom voordoen.
Jennifer se Terugvoer
Thank you so much for your favourable feedback Sampie. We look forward to seeing you again. Take care and warm regards, Jennifer.
Glen Ormond Guest House
Kobus L - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kobus L
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend.
Baie dankie Glen Ormond. Ons is op die hande gedra.
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie dat u ons gekies het om te bly. Dit was 'n plesier om jou te ontmoet. Kom kuier gerus weer.
Glen Ormond Guest House
Lisa R - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lisa R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absolutely amazing.
Best place to stay. Home away from home.
Jennifer se Terugvoer
Thank you for choosing to spend time at Glen Ormond.
We are so glad you were comfortable and enjoyed your stay. Hope to see you back again sometime in the future.
Glen Ormond Guest House
Filla D - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Filla D
Gesin met tieners
Chalet baie mooi en smaakvol ingerig.
Die chalet is baie netjies en smaakvol ingerig. Kombuis baie goed toegerus. Ons verblyf was rustig en aangenaam. Gasvrou baie hulpvaardig.
Jennifer se Terugvoer
Thank you for your favourable feedback.
Glen Ormond Guest House
Jackie D - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jackie D
Gesin met tieners
Dit absoluut wonderlik!
Glen Ormond is 'n pragtige plek. Woonplek skoon en netjies toegerus met alles jy benodig om lekker vakansie te hou. Die kombuis is ten volle toegerus. Kamers en badkamers - daar is voorsiening gemaak vir die koue. Die plek is skoon. Pragtige tuine en ruimte om te ontspan of piekniek in die tuin te hou. Ek kan Glen Ormond aanbeveel vir oud en jonk wat 'n bietjie wil wegbreek van die gewoel van die stad.
Jennifer se Terugvoer
Thank you for your fabulous feedback.
Glen Ormond Guest House
Althea H - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Althea H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Our stay at Glen Ormond was superb.
Will definitely recommend Glen Ormond the unit was clean and cosy, breakfast was superb. Jennifer is an amazing hostess.
Jennifer se Terugvoer
Thank you kindly for your positive feedback.
Glen Ormond Guest House
Brenda O - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Brenda O
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Belewenis.
Luukse verblyf met 'n plaasatmosfeer. Sal verseker weer daar oornag.
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie. Dit was genietvol om jou te ontmoet.
Glen Ormond Guest House
Nicolaas F - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nicolaas F
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustig vreedsaam gerieflik en warm.
Our stay at Glen Ormond was a very pleasant and enjoyful experience. The chalet was neat, clean and had inspiring interior design. The staff were friendly and accommodating. We would definitely recommend Glen Ormond to friends and family.
Johan S - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Puik.
In die hartjie van die Midlands. Luuks, mooi, skoon, ruim, vriendelik. Sal vir seker teruggaan. Sal ook vir seker vir vriende dit aanbeveel.
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie Johan. Ons is bly dat jy tevrede was. Ons sien daarna uit om jou terug te welkom.
Glen Ormond Guest House
Tersia W - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tersia W
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend, afgeleë en netjies.
Ons is vriendelik ontvang. Personeel was baie behulpsaam en ingelig oor die area. Kos was heerlik en 'n goeie verskeidenheid. Die eenheid was baie huislik en goed ingerig. Kan nie aan iets dink waarmee ons nie gelukkig was nie.
Excellent, secluded and neat.
We were warmly welcomed. Staff were very helpful and knowledgeable about the area. Food was superb and good variety. The unit was very homely and well furnished. Cannot think of anything that we were not happy with.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Jennifer se Terugvoer
Thank you for your positive review. We look forward to welcoming you back to Glen Ormond, should you find yourself in the area.
Glen Ormond Guest House
Herna F - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Herna F
Gesin met tieners
Volkome vrede en rus ervaar, mooi en keurig ingerigte akkommodasie.
Baie goed toegeruste akkommodasie, goeie kwaliteit meubels en smaakvolle dekor. Daar is letterlik in alles voorsien wat verblyf 'n aangename ervaring gemaak het. Niks was uit hul plek nie. Alles, geboue en tuine word baie goed en gereeld versorg en instandgehou. Die eienaars is toegewyd om 'n aangename kuier te verseker.
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie vir jou kuier. Ons sien daarna uit om jou terug to welkom.
Glen Ormond Guest House
Charl H - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Charl H
Gesin met klein kinders
Great service and exceptional rooms.
See the stars.
Jennifer se Terugvoer
Thank you for your feedback. It was a pleasure to have you at Glen Ormond and we look forward to seeing you again.
Glen Ormond Guest House
Roy B - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Roy B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gehalte van verblyf uitstekend, eienaares baie vriendelik en behulpsaam.
Uitstekende plek om te bly! Definitief 5 ster!
Jennifer se Terugvoer
Thank you for your favourable feedback. It was a pleasure having you stay at Glen Ormond and we look forward to welcoming you back. Have a wonderful New Year.
Glen Ormond Guest House
Dina R - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dina R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Asemrowende verblyf.
Verskriklik lekker gebly en die kamer was baie mooi en goed uitgerus. Moderne dekor en gemaklik. Diens was baie vriendelik.
Jennifer se Terugvoer
Thank you for your kind comments. We look forward to welcoming you back to Glen Ormond.
Glen Ormond Guest House
Johan G - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekende fasiliteite ─ gerieflike selfsorgverblyf.
Ons het baie lekker gebly. Ideaal geleë vir besoek aan KwaZulu-Natal se Middellande.
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle to ontmoet.
Glen Ormond Guest House
Esmien M - Aug 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Esmien M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Was 'n wonderlike bederf, ek kon beslis langer gebly het!
Ek sal beslis weer daar gaan bly. Lieflike bestemming. Lekker gerus. Jennifer en Digby is baie vriendelik en die ontbyt was ook heerlik!
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n plesier om jou hier to he.
Glen Ormond Guest House
Anay D - Jul 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anay D
Gesin met klein kinders
Ons sal verseker weer daar bly!
Ons het 'n bulveiling in Mooirivier bygewoon en het hier tuisgegaan, net 6 km buite Mooirivier. Ons het ons verblyf by Glen Ormond terdeë geniet. Die kamers is ruim en pragtig versier. Die kaggel, gasverwarmer en elektriese komberse skop die Middellandse koue by die deur uit! Die gasvrou, Jennifer, het ons dadelik welkom laat voel. Daar is 'n groot grasperk vir kinders om rond te hardloop en te verken. Ons sal verseker weer daar bly.
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie Anay. Ons sien daarna uit om julle terug te welkom.
Glen Ormond Guest House
Ria V - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ria V
Saam met eggenoot/lewensmaat
5-ster!
Die skoonste en mees gesellige ooit! Alles wat nodig is in fyn detail!
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoering.
Ons sien uit om julle weer by Glen Ormond to welkom.
Glen Ormond Guest House
Helmer K - Jun 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Helmer K
Absoluut puik en luuks.
So aangenaam, puik, uitmuntende gasvryheid en 'n uiters mooi omgewing.
Jennifer se Terugvoer
Dankie vir die tyd jy geneem het om terugvoering te gee op u verblyf in Glen Ormond . Dit was 'n absolute plesier om jou as 'n gas te welkom.
Glen Ormond Guest House
Mark G - Apr 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mark G
Gesin met klein kinders
Peaceful, scenic and well appointed.
Very comfortable, well appointed accommodation. Lots of space for the kids to run around.
Jennifer se Terugvoer
Thank you for taking the time to post your feedback after your stay at Glen Ormond.
We hope to welcome you back soon.
Glen Ormond Guest House
Malinda R - Feb 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Malinda R
Gesin met tieners
Heerlike ervaring, gaan gou weer.
Ons is hartlik ontvang, alles gewys. Sy het vir ons plek bespreek om te gaan eet die aand. ek het my waterbottel vergeet en sy het gesê sy bêre hom tot ons weer kom. alles was netjies, skoon in werking ens.
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie Malinda. Dit sal heerlik wees om julle weer to sien.
Glen Ormond Guest House
Leana J - Jan 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leana J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pragtig en rustig.
Perfekte plek om te oornag op pad see toe, as jy nie gejaag is nie en graag die middellande wil geniet, goeie waarde vir geld en alles wat mens nodig het.
Jennifer se Terugvoer
Baie dankie. Jy is baie welkom on wet by ons te kuier.
Glen Ormond Guest House
Eureka V - Jan 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Eureka V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ons verblyf was aangenaam en gerieflik.
Ons sal enige tyd Glen Ormond aanbeveel as 'n vriendelike, aangename en gerieflike oornag verblyf. Dit verdien 4 sterre en die netheid was onverbeterlik. Sterkte en weereens dankie!
Jennifer se Terugvoer
Dankie vir die tyd wat jy geneem het om terugvoering te gee op u verblyf in Glen Ormond . Dit was 'n absolute plesier om jou as 'n gas te welkom.
Glen Ormond Guest House
Adele M - Dec 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Adele M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustige verblyf in pragtige omgewing.
Mooi omgewing en lekker sentraal geleë om die Midlands en Drakensberge te verken.
Jennifer se Terugvoer
Thank you for your favourable feedback. We look forward to welcoming you to Glen Ormond in the future.
Glen Ormond Guest House
Gaste wat na Glen Ormond Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |