Kampsbaai Akkommodasie by Glen Sunsets Villa | LekkeSlaap
+28

Glen Sunsets Villa

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 The Grange, Kampsbaai, Kaapstad, 8003, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 225 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Glen Sunsets Villa is in Kampsbaai geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieslaapkamer-villa wat gerieflik geleë is, stapafstand vanaf Kampsbaai se strand. Die villa bied pragtige uitsigte oor die see en berge.

Die villa spog met 'n kontemporêre styl, moderne meubels en dekor, en beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort het. Die villa het ook 'n swembad en 'n Jacuzzi, 'n groot houtdek met sonstoele vanwaar gaste die uitsigte kan geniet en 'n leefarea met 'n gaskaggel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n werkarea en 'n instapkas en dit bied toegang tot 'n patio. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n ekstra badkamer wat gedeel word. Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n hoek-stikamerstel, 'n TV en vermaakstelsel, en in die kombuis is daar 'n ontbyttoonbank.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 2 motors in 'n motorhuis, sowel as gratis WiFi, lugversorging in die hele huis en 'n etenstafel binne en buite. Gaste kan lekker op die Clifton-strande gaan ontspan en die V&A Waterfront besoek.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Glen Sunsets Villa
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • 11 The Grange, Kampsbaai, Kaapstad, 8003, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glen Sunsets Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R9 225
per nag (plek vir 6)
Vanaf R9 225
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 The Grange, Kampsbaai, Kaapstad, 8003, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhNTcyYmJkLWJhMmQtNDE0Yy05MWE5LTY4Njk1MmE5M2U5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R9 225  per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 11 The Grange Camps Bay 8003 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.946644180519 18.38129773736
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za