Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glen View Cottage

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cob-weg 39, Glengariff, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Glen View Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n koppie in die kusdorpie Glengariff, Oos-Londen. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf ver verwyder van die stad se gejaag.

Die kothuis is smaakvol versier en bestaan uit 1 hoofslaapkamer met 'n dubbelbed, 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n oopplan-leefarea.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, ander toebehore, potte en panne. Die eenheid het 2 ekstra beddens in die sitkamer.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en gratis WiFi. Die stoep het 'n ingeboude braaiplek en daar is parkeerplek vir 1 motor op die perseel. Ons is slegs sowat 600 m vanaf die strand en net 5 minute se ry vanaf die plaaslike winkels, restaurante en ander geriewe.

Hier kan jy gaan hengel, langs die strand stap, deelneem aan verskeie jaarlikse sportgeleenthede en feeste, branderplankry of een van die plaaslike natuurreservate wat slegs 'n klein entjie se ry vanaf Glen View Cottage geleë is, besoek.

Ons voorsien slegs linne (kussings en komberse), so onthou asb. om jou eie bad- en swemhanddoeke saam te bring.

Slaapplek

’n Bespreking by Glen View Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Glen View Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helmut Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Ligging

  • Cob-weg 39, Glengariff, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Glen View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cob-weg 39, Glengariff, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNTczMDViLTRkZjItNGZmOC05Yjk3LTgwNDI5Zjc5M2ExNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 39 Cob Road Glengariff 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.893861714987 28.08791726824
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem