Glencairn Heights Akkommodasie by Glencairn Holiday Apartment | LekkeSlaap
+21

Glencairn Holiday Apartment

4 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 3 Jan 2020 tot 20 Des 2020.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 29 Cockburn Straat, Glencairn Heights, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Glencairn Holiday Apartment bied verblyf in 'n woonstel, wat geheg is aan die hoofhuis, in 'n stil buurt teen die hange van Elsie's Peak. Die pragtige woonstel is die ideale basis vanwaar gaste die Suidelike Skiereiland kan verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die goed-beligte slaapkamer het 1 dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Daar is 'n privaat ingang, en die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n slim-TV. Ons bied 16 plaaslike TV-kanale. 'n Deur maak oop na die klein tuin-patio waar jy kan ontspan of braai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die Glencairn-strand, Scratch Patch, Simonstad Jubilee Plein, die pikkewyne by Boulders-strand, die Kaap van Goeie Hoop en Langstrand met sy ongerepte 5,5 km-lange strand is binne maklike bereik. Daar is ook skilderagtige staproetes wat net agter die huis begin.

Slaapplek

’n Bespreking by Glencairn Holiday Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans
  • Spaans
  • Switsers

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Glencairn Holiday Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 29 Cockburn Straat, Glencairn Heights, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Glencairn Holiday Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
was R700
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 29 Cockburn Straat, Glencairn Heights, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyZDFkMGIyLTRhZjgtNDY3YS04NDhhLTZkZmE2MDZkNDc5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R525  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 29 Cockburn Street Glencairn Heights 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -34.1496799 18.42662
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za