Glencairn Vista
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Forrest Way, Glencairn, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Glencairn Vista is in Glencairn in Kaapstad geleë. Hierdie lieflike selfsorg-eenheid is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek met 'n see-uitsig.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, asook gratis WiFi. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel vir 2 gaste toegerus is.
Die skuifdeur lei na 'n pragtige sonkamer met 'n see-uitsig. Let dat daar 2 vriendelike honde op die perseel woon. Die eienaars bied fietse te huur en hulle kan kajak-uitstappies aanbied as tyd en weerstoestande dit toelaat. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 20 Forrest Way, Glencairn, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Forrest Way, Glencairn, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang