Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Glengarry Holiday Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 280 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoor-weg 1, Glengarry, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Glengarry Holiday Farm bied selfsorgverblyf met die Drakensberge as agtergrond en wat spog met 'n uitsig oor die Klein-mooirivier in die Highmoor-area in KwaZulu-Natal.

Verblyf is beskikbaar in 10 selfsorg-grasdakchalets en kampplekke. Elke chalet is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Verder is daar 'n eetarea en gemaklike sitarea met 'n kaggel. Elke chalet het sy eie braaigeriewe en word daagliks skoongemaak.

Daar is ook 40 kampeerplekke op gras langs die dam wat elk geskik is vir 6 gaste. Elke staanplek het 'n kragpunt en gaste het toegang tot ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke.

Glengarry Holiday Farm het 'n teetuin, 'n 9 putjie-gholfbaan, rolbal, kunsvlieghengel, roetes vir draf en ry, 'n swembad, 'n kroeg en gaste kan met tjoepe op die rivier ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Glengarry Holiday Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Highmoor-weg 1, Glengarry, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Glengarry Holiday Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Highmoor KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 280 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoor-weg 1, Glengarry, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a365956d0a9f414d799f3e3ca4b88ca9d8049793b247c8d0b0c5d35e970012d611072c22cae4ca6f45dd9a34e073a1815ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1 Highmoor Road Glengarry 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.323696946496 29.715319367617
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem